Archived Discussion Topic

2 Weke in Perth       started by Niel on 23 Nov 2011   (23897)
Message InfoMessage
From Niel

23 Nov 2011 1:44 PM
(111676)
Ons is nou 2 weke in Perth en geniet elke oomblik hier. Ons bly in Como, wat n lekker vakansie atmosfeer het, wat ons die meeste geniet, is om te stap langs die rivier, sonder om te veel bekommerd te wees oor ons veiligheid. Ons mis natuurlik die meeste om ons moedertaal te hoor, dit is so lekker as n mens ander Afriaans sprekendes tee kom en bietjie Afriakaans te kan praat. Indien enige iemand weet van Afrikaanse byeenkomste, kan jul my dalk laat weet asb.