Archived Discussion Topic

2 weeks in Perth       started by Niel on 23 Nov 2011   (23898)
Message InfoMessage
From Niel

23 Nov 2011 2:06 PM
(111677)
Ons is nou 2 weke in Prth en geniet Australia baie. Ons woon in Como, naby Swanriver, dit het n lekker vakansie atmosfeer en n mens kan lekker veilig gaan stap sonder om te veel bekommerd te wees oor ons veiligheid nie. Al wat ons baie mis is om ons moedertaal te hoor, dis te lekker as n mens per geleentheid ander Afrikaans sprekenes hoor praat. Ons wil graag by Afrikaans sprekende groepe / funksies / friende aansluit, indien iemand kan help sal ek dit waardeur.